VACANCIES FOR FULL-TIME DANCE INSTRUCTORS

*VACANCIES FOR FULL-TIME DANCE INSTRUCTORS*

If you like dancing, we’ve got the perfect opportunity for you at Arthur Murray Dance Studios!

Vacancies for full-time instructors are currently available & training is of the highest standard. Applicants must be well-groomed and fully bilingual. If you are interested, please contact one of our studios as soon as possible.

Pretoria: (012) 342 1000

Benoni: (011) 849 0153

Bryanston: (011) 706 7557

Arthur_Murray_Logo

*VAKANTE POSTE AS VOLTYDSE DANSINSTRUKTEURS*

Hou jy van dans? Indien wel, is ‘n beroep as instrukteur by Arthur Murray Dansateljee dalk die perfekte geleentheid om jou ambisies te bewaarheid.

 

Ons opleiding is van die hoogstaande gehalte! Applikante moet goed versorg en ten volle tweetalig wees.

Indien jy belangstel, skakel een van ons ateljees so spoedig moontlik.

Pretoria: (012) 342 1000

Benoni: (011) 849 0153

Bryanston: (011) 706 7557